Skip to content
Voorgeboorte Klasse
  • Tuis
  • Klasse
  • Resepte
  • Hulpbronne
  • Kontak
Mandjie Shopping Cart 0
Voorgeboorte Klasse

Welkom by Voorgeboorte Klasse

Tien voorgeboorte klasse wat elke ouer nodig het vir die reis van swangerskap en ouerskap. Ons bespreek onderwerpe van voorbereiding, borsvoeding, die kraam proses en vele meer. Hierdie kursus gaan jou toerus met al die inligting wat jy nodig het om vol vertroue die nuwe reis aan te pak. Klasse word aangebied deur Professionele verpleegster, Marize Steyn, `n ma van twee met `n diep passie vir obstetrisie.

Sien Klasse
Aanmeld
Sluit aan

© 2026 Voorgeboorte Klasse. Alle regte voorbehou. Webwerf ontwikkel en onderhou deur Libivert.

  • Tuis
  • Klasse
  • Resepte
  • Hulpbronne
  • Kontak